Greenfields Guest House
- Kapasiteit: 84 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forestraat 47, Alberton, 1449, Gauteng
- Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Greenfields Guest House is 'n gastehuis in Alberton. Die gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf vir 'n vakansie of sakewegbreek.
Verblyf by Greenfields bestaan uit 4 individuele huise wat uniek versier is en almal in Forestraat geleë is. Daar is ook 'n selfsorg-lodge wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep. Geriewe in elke kamer behalwe die sakpaskamer sluit die volgende in: internet-toegang, komplimentêre toiletware, haardroërs, waaiers, TV's met sekere DStv-kanale, mikrogolf en ’n yskassie.
Die hoofgebou het 2 restaurante, 3 swembaddens en 'n kroeg vir gaste se gebruik. Vir sakereisigers is daar ook 'n konferensielokaal wat gehuur kan word en die gastehuis maak ook voorsiening vir klein sosiale geleenthede soos ’n kombuistee, verjaardagpartytjie of ooievaarpartytjie. Daar is parkeerplek beskikbaar op die perseel.
Vir ontspanning het Greenfields ook ’n wynbistro waar gaste kan wynproe, asook ’n haarsalon genaamnd Fringe Divine Hair Studio, Alicia Beauty Artistry, sowel as Dr. Naude Family Chiropractic.
Die verblyf word ook deur sonkrag aangedryf en nie deur beurtkrag geraak nie.
Die gastehuis is oorkant die straat van die Reading Gholfbaan geleë en is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Enock Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Forestraat 47, Alberton, 1449, Gauteng
- Gaste dink Greenfields Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Alberton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 84 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forestraat 47, Alberton, 1449, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang