Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Guest on Wynne

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gerhard J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Uitstekend! Baie gerieflike kamer. Modern, baie netjies en skoon. Het alles wat nodig is vir baie gerieflike oornagverblyf. Vir seker een van ons eerste keuses wanneer ons Pretoria in die toekoms sal besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Very quiet and pleasant. Good communication from Lionel on booking in and out. Very clean rooms with all the extras in the house for self-catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlien M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Baie aangename ervaring, dankie. Baie veilige, skoon en netjiese akkommodasie. Sal beslis weer kom. Rustige omgewing en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melt V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Netjies en skoon. Het baie lekker gebly. Sal 'n braaier geniet by die oulike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sal weer daar bly! Puik! Stil omgewing. Netjies, skoon en funksionele verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netjiese, skoon en rustige atmosfeer verblyf. Ons geniet dit elke keer as ons by Guest on Wynne oorslaap. Die kamers is so gerieflik en alles is daar wat jy nodig het. Ek beveel hulle aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Really nice and comfortable. Excellent and friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Stil en rustig! 100% - net wat ek nodig gehad het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Werk, maar met 'n aangename nagrus! Skoon en netjies. Instruksies via WhatsApp was 'n groot hulp!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Alles was perfek. Heerlik gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lionel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wynne-weg 21, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6ba1b2ee7bc932759a575034c5de6eb0b2fa394ed019c9920ece2c29dd3f52798251224b4c0502dfe06434dfa6f73403abd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 21 Wynne Road Eldoraigne 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.847664 28.156045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang