Hananja Gastehuis
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 145 Genl Hertzog rd, , Vereeniging, 1929, Gauteng
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hananja Gatehuis is geleë in Drie Riviere Vereeniging. Ons beskik oor 8 kamers waarvan vyf kamers selfsorg kamers is. Elke kamer het sy eie badkamer, 'n tv, ketel met tee en koffie.
Veilige parkering.
Ons is naby "River Square" winkel sentrum, waar daar ook 'n bioskoop is. Ons is ook naby die Vaalrivier vir die wat graag vis vang of op die rivier wil gaan baljaar met 'n boot.
Ons kan klein groepe akkommodeer vir konferensies of funksies. Hier is ook koffie winkels binne loopafstand. Die Emerald Casino, Aquadome en Wild ritte is +- 30 min se ry van ons af.
Ons dienste en kostes is gerig op die besigheids mense, en toeriste wat 'n rustige verblyf verkies.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 145 Genl Hertzog rd, , Vereeniging, 1929, Gauteng
- Gaste dink Hananja Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Vereeniging Gauteng
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 145 Genl Hertzog rd, , Vereeniging, 1929, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang