Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Harpuis House @ Wolfkop Nature Reserve

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keeromstraat, Wolfkop Nature Reserve, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 900 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Harpuis House @ Wolfkop Natuurreservaat is 5 km vanaf Citrusdal aan die voetheuwels van die Cederberge geleë en is een van 8 kothuise op 'n 450 hektaar-reservaat. Dit spog met ongelooflike uitsigte oor die Olifantsriviervallei en talle buitelugaktiwiteite.

Dié kothuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 en suite-slaapkamers met lugversorging. Al die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in elke badkamer. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, 'n tweeplaatstoof met 'n oondjie, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.

Verder spog hierdie huis met 'n binnebraai-area met 'n etenstafel. Die skuifdeure maak na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n Jacuzzi oop. Die stoep lei verder na 'n plonspoel.

Gaste kan die sterrehemel sonder ligbesoedeling bewonder of 'n verskeidenheid dierelewe van duikers tot ystervarke en skilpaaie sien. Sekere tye van die jaar is daar ook verskeie blomme in seisoen te sien. 'n Kanoe is by Wolfkop Camping te huur.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 5 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Werner Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 8

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Keeromstraat, Wolfkop Nature Reserve, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harpuis House @ Wolfkop Nature Reserve het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 900
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R 5 900
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keeromstraat, Wolfkop Nature Reserve, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66033e0b9804b93fee292a63d545b430f5a3d8284b5e9061c3d525b020f678965b0df8e34d4999bfbc3f4e130526618153ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 900 per nag, vir 10 mense 1 5 1 4 Keerom Street Wolfkop Nature Reserve 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.64321866139 19.03720355582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang