Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartenbos Woonstel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Yolandi B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Waarde vir geld, see uitsig, veilig, gerieflik, skoon en netjies. Ons het ons tyd in Hartenbos Woonstel so geniet! Die woonstel is ruim, baie goed ingerig en die ligging puik (n kort stap na die strand, winkels, restaurante en die pretpark).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zenda H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Heerlike wegbreek vir paar dae. Lekker ontspan en uitsig oor see geniet. Heerlik gebly! Kabeljou woonstel het aan al die vereistes voldoen soos geadverteer. Sentraal geleë, naby Hartenbos Mall en stapafstand vanaf see. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Hartenbos Woonstel
Bly julle het julle verblyf geniet.

Phumla N
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Easy, convenient and comfortable. The place exceeded our expectations. It looked much better physically than in the photographs. It is truly in pristine condition. Easy access to the shopping centre and the beach. The place is safe with a remote-controlled automated gate which made us feel at ease for the safety of our vehicle. The six of us enjoyed the uncapped WiFi and the Smart TV. The two bathrooms were in impeccable condition. Utensils and crockery in the kitchen were in abundance. Great views too from the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Hartenbos Woonstel
Thanks Phumla.

Jacomien S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Aangename gerieflike sakpas verblyf. Loopafstand van ATKV. Aangenaam, lieflik, skoon. Volledige toegeruste woonstel met alles wat jy nodig mag hê. Veilige kompleks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Hartenbos Woonstel
Jacomien, Bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer.

Ronel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Die woonstel was perfek, loopafstand na die strand en winkelsentrums. Skoon, netjiese verblyf, waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Heerlik gekuier - alles wat mens nodig het. Skoon geriewe, alles wat mens nodig het is beskikbaar in die woonstel. Baie gerieflik met 2 badkamers. Mooiste uitsig en lekker son balkon om by te sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
Hartenbos Woonstel
Baie dankie bly julle het dit geniet.

Elvina F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Amazing. The flat consisted of everything you will need as if you were at home. Really enjoyed the fact that it was so close to the warm bath in Hartenbos.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willemien R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Was 'n kort vakansie. Die blyplek het alles wat jy nodig het, en is stapafstand vanaf die see en winkels, sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Gasvryheid van eienaar puik. Perfekte ligging en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Baie netjiese plek. Die eienaar was baie behulpsaam sal enige tyd weer gaan, van alles gehad niks tekort in die woonstel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan 96, La Mer, Kabeljou 201, Hartenbos, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJiNjM1ZTM2LWFjM2ItNGQ4MC1iZTE3LWQwODc2YTk0MGU1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 96 Port Natal Avenue La Mer, 201 Kabeljou 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.127913908105 22.114710867454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang