Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hartfell Farm Hamill's Lodge

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
3.9
Johan P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Diep in die bos. Nie vir padkarre nie. Baie stil. My seuns het die visvang baie geniet. Daar was selfoon- en data-opvangs. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hantie A
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Uitstekend, netjies, ontspannend, baie lekker en mooi plaas om te besoek. Ons is 'n groot groep wat 'n 50ste verjaardag gevier het. Het die privaatheid en natuurskoon baie geniet. Baie mooi plaas en daar het niks te kort gekom. Uitstekende diens ontvang van eienaar en ook die werkers. Sal vir seker die plaas aanbeveel en beslis weer besoek. Baie ontspannend en baie mooi natuurskoon. Ook lekker visgevang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hantie A
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Uitstekend Baie mooi omgewing. Huise is baie gerieflik en netjies. Alles wat jy nodig het is daar. Ons was 'n groot groep en het die plaas baie geniet. Privaat en niks wat jou hinder. Werkers het deur die hele lang naweek uitstekende diens gegee. Baie goeie diens van eienaar ook ontvang. Daar was niks te kort en niks om oor te kla. Sal beslis weer besoek en sal die plaas verseker aanbeveel vir groot of klein groepe. Baie mooi natuurskoon en mooi damme vir visvang en lekker staproetes tussen die bome. Pad is bietjie sleg, maar beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Baie lekker. Alles mooi en lekker. Baie potensiaal, kort net bietjie opknap en mooi maak. 2x toilette se ringe was los, bv.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie M
Kort verblyf
2.6
Jan 2024

Mooi omgewing, sal nie weer gaan nie. Lekker vis gevang, maar die plek is verwaarloos, onnet, lanklaas ontbos. Baie vismotte in huis, ons klere is gatte.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

David L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Sep 2023

Peaceful and comfortable. So long as you don't want to go too far. Lovely place, but had some reservations: they mean it when they say the road needs a high clearance vehicle, no service or contact with the host despite calling several times, the MTB track has not been maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fanna J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2022

Baie rustige naweek, ontspan en lekker gekuier. Die pad na Hartfell Farm is sleg op sekere plekke maar dit was die rit werd, sal beslis weer gaan besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Douglas D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2022

Great, peaceful place, road getting there quite hectic, but once you there lekker place to just chill, fish and enjoy the outdoors. Some of the furniture was broken. Nice big comfortable beds. Needs some TLC, but I believe that is the plan in the next month. Walking paths and MTB paths also need some work. Couldn't find the waterfall as it was a bit overgrown.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jul 2022

Lekker rustige plek waar jy ontspan en lekker kan kuier. Kan lekker stap op die plaas. Daar is net 'n paar dinge wat opgeknap en vervang moet word. Daar is net 'n paar dinge wat opgeknap en vervang moet word.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Marian C
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Apr 2022

Ruim huis en mooi natuur. Ons het in Hartfell Farm Cottage gebly oor die Paasnaweek. Die plaas is baie mooi met visvangdamme, bome, grasperke en 'n waterval. Ons het geen visgevang maar daar is blykbaar baars. Die huis is ruim en gerieflik veral die sitkamer het 'n groot vuurhert en 'n gemaklike bank en stoele. Die huis kort TLC, bv. die skottelgoedwasser en mikrogolfoond is stukkend, badkamer deur skuif uit die skaniere ens. Die eienaar en skoonmaaker was vriendelik en behulpsaam. Die pad na die plaas uit Dullstroom was amper onrybaar, veral na die reën, selfs met 'n 4x4-voertuig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Lorna Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 40

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 500
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartfell Plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17ac52635e5c3bcecf521eb0764eb536312e1e23fcba6e6954edb5afa2852867a774ab0f05a05a93d827d05e159190959aa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 8 mense 39 5 1 4 Hartfell Farm Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.397710465929 30.19242048249

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang