Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hermanus Beach Club 271

Langtermynverblyf-aanbod 60% af

Kry 60% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kerkstraat, Zwelihle, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 R660 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hermanus Beach Club 271 is 'n eenheid op die onderste verdieping in die sekuriteitskompleks Hermanus Beach Club. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede. Dit is slegs 3 km vanaf Hermanus se middedorp.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Twee van die slaapkamers het 'n dubbelbed. Die derde kamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg me t'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n lieflike stoep met 'n buite-etenstafel en draagbare braaigeriewe. Die stoep spog met 'n uitsig oor die groot gemeenskaplike tuin en die pragtige see.

Hermanus Beach Club bied geriewe soos swembaddens, mini-gholfbane, tennisbane, vlugbalbane, 'n speelarea vir kinders, wassery, winkel en 'n kroeg met DStv.

Die kompleks is langs die nuwe hawe met verskeie winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kerkstraat, Zwelihle, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hermanus Beach Club 271 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
R 1 650 R 660
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 650
R 1 650 R 660
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kerkstraat, Zwelihle, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJZdmTZSzEtgiyTgSJTfUI3Ta3tzjYuwxJ53PkfgjEpqxmyO6qt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R660 per nag (plek vir 6) 35 5 1 5 Church Street Zwelihle 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -34.435246152643 19.213793276526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang