Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hidden Karoo Cottage

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dwarlwinds Poort Plaas, Pixley ka Seme Distrik Munisipaliteit, 8765, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Hidden Karoo Cottage is op 'n skaap- en beesplaas in die hartjie van die Karoo, tussen Britstown en Strydenburg, geleë. Hier kan gaste die sonsondergange en sterrehemel besigtig.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk 'n koningingrootte-bed het met elektriese komberse. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike rusbanke en 'n binnebraai-area.

Daar is 'n 180 grade-stoep wat die noord- en westekant van die huis omring, wat dit ideaal vir oggendkoffie of skemerkelkies maak. Gaste kan ook die veilige stap- en bergfietsroetes op die plaas aandurf. Verder is daar geleenthede vir sterrekyk en voëlkyk, aangesien daar 'n verskeidenheid voëlspesies in die omgewing is. Die plaas bied ook ruimte vir piekniek en gaste kan hul Karoo-lambraaipakke vooraf bestel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Este G
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir die siel, pragtig, modern en netjies. Sien sterre.
Nov 2024
Sunette J
Gesin met tieners
5.0
Ons het lekker gebly en die omgewing waardeer. Baie mooi plek en rustige omgewing.
Nov 2024
Natasha L
Saam met vriende
5.0
Fantasties, bekostigbaar met uitsonderlike dekor. Fantastiese verblyf met die mooiste uitsig oor die Karoo, die dekor binne en buite was besonders.
Okt 2024
Lezanne V
Gesin met tieners
5.0
Beslis 10/10! Ons sal ongetwyfeld weer gaan kuier! Besonderse mooi plaas op 37 km uit Strydenburg op grondpad (pragtig instandgehou, gewone karre kan ...
Sien meer
Sep 2024
Marcel V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig en rustig. Baie dankie, ons het ongelooflik lekker gebly. Die area en cottage is baie mooi en die plek regtig baie netjies en baie goed toeger...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Alme Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 36

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Dwarlwinds Poort Plaas, Pixley ka Seme Distrik Munisipaliteit, 8765, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hidden Karoo Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dwarlwinds Poort Plaas, Pixley ka Seme Distrik Munisipaliteit, 8765, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc1f65a84cb31478c7b6910ee25a61afca808e21877b28c26f616059c8b61b81d8ac785d5a0943aad04c4495a3d42de91fd37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense 35 5 1 5 Dwarlwinds Poort Farm Pixley ka Seme District Municipality 8765 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.142047589656 23.965642618384

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang