Historic Victorian on Forth
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forth-weg 3, Rondebosch, 7700, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Historic Victorian on Forth is 'n lieflike selfsorghuis, sentraal op die grens van Nuweland en Rondebosch, wat dit ideaal maak vir ontspannings- of sakereisigers.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n stapelbed het. Gaste in hierdie slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, koffiemasjien, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-tuimeldroër toegerus. Die sit- en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n kaggel. Vir gaste se vermaak is 'n TV met DStv-kanale, Apple TV+, en gratis WiFi beskikbaar. Verder word 'n werkspasie, draadlose drukker en omsetter vir rugsteunkrag voorsien.
Die huis lei na 'n Victoriaanse stoep met berguitsigte en 'n plonspoel. Parkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel en op straad beskikbaar, en die huis is naby gewilde besienswaardighede, winkelsentrums en net 'n kort entjie se ry vanaf Newlands Forest.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Spa-bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Ondervloerse verhitting
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Brendon Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Forth-weg 3, Rondebosch, 7700, Wes-Kaap
- Gaste dink Historic Victorian on Forth het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rondebosch Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Forth-weg 3, Rondebosch, 7700, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang