Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Home with a View

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdlandstraat 11, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Home with a View bied gerieflike en ruim selfsorgverblyf in 'n huis wat in die bekoorlike kusdorp, Langebaan, geleë is. Die huis het 'n see-uitsig en is net 2,2 km vanaf die hoofstrand.

Die huis is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers, asook 'n gastetoilet op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Hierdie kamer het ook direkte toegang tot die voorste balkon.Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei hierdie kamers se en suite-badkamers het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het 'n hoë plafon en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, koffiemasjien, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër in 'n aparte opwaskamer. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n ruim sitarea met gemaklike sitplek. WiFi is beskikbaar.

Verder spog die huis met 'n binnebraai en die balkon het 'n buitebraai en etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet terwyl hulle die uitsig bewonder. Die huis is naby winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Birdlandstraat 11, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Home with a View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birdlandstraat 11, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc58139fe8278003cd8bb6d01a91b3e7faab08b176dffdc33dd0e62ab2588025da2d0cd0f2a9367a5ab15664d0ca068593198?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 11 Birdland Street Country Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.089920219123 18.050790842328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang