Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oak Ridge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
J.h. C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlik, pragtige landelike atmosfeer, netjies, veilig. Heerlik gebly, netjies en skoon, alles wat nodig is en meer. Heerlike kuierplek op dek. Groot avontuur vir kinders ook. Ons waardeer die klein detail, mochachoc drankies, seep, skoonmaakdiens, ensomeer. Delightful! Recommended!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivann V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Regte plaasgevoel met als wat jy nodig het. Definitief waarde vir geld en baie bekostigbaar. Skoon en netjiese verblyf. Rustige wegbreek in die Vrystaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verishna V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie gerieflik en netjies ingerig. Uit die boeke! Het verskriklik lekker gebly. Puik ontvangs en akkommodasie van spesiale versoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Fantasties! Was heerlik ingerig en het baie lekker gebly! Was baie koud in die aand, so dankbaar vir die ekstra komberse, warm laken en verwarmer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

J.h. C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Pragtig skoon, gesellig, netjies & goed toegerus. Heerlike kuierdek. Was verras! Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn-mari B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Baie lekker geslaap. Skoon en netjiese verblyf. Dit was 'n besonderse lekker oorslaapplek. Baie volledig toegerus, selfs vir die winter. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melane S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2024

Vriendelike eienaars en flinke diens. Ons het die aand geniet. Dit was net baie warm en daar was geen swembad of aircon nie. Daar is regtig nie baie om te doen behalwe om te slaap, lees en braai nie. Dit het meer 'n plot gevoel as 'n plaas gevoel. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam gewees. As jy net 'n oornagplekkie soek, sal ek regtig Oak Ridge kan aanbeveel. Daar is ook nie 'n oond nie, maar daar is wel 'n mikrogolf. Die Wi-Fi was 'n aangename bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jc C
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2024

Dit was 'n heerlike ervaring met 'n landelike plaasgevoel. Heerlik gekuier en gebly. Interessante ervaring en iets anders as die normale hotelverblyf. Goed toegerus, netjies en skoon. Die swaelreuk van die boorgatwater het aanvanklik gepla, maar na 'n paar keer se gebruik het ons dit gewoond geraak. Die uitsig vanaf die stoep skep 'n rustige atmosfeer en is besonders met plaasdiere en plaasgeluide in die agtergrond.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle T
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Rustig en gemaklik. Die boomhuis is baie mooi en modern uitgelê. Die ligging is lieflik in die boom met lekker koelte van die takke en blare. Die bed is gemaklik en die kombuis het alles wat 'n mens benodig. Die dek bied 'n lieflike uitsig. Dit is jammer dat daar nie 'n lekker bankie of gemaklike stoele is op die dek om te sit nie. Die reuk van die boorgatwater is ook 'n minder aantreklike verassing.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jackie-lee R
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2024

Worth the stay! Oak Ridge is baie netjies en 'n baie oulike idee! Ons het wel besluit om op die koudste dag van die jaar te gaan, wat nie die beste idee is nie, maar hulle het voorsiening gemaak met ekstra komberse en die elektriese kombers was 'n wen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Davelstraat 56, Reitz, 9810, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b359c4391a3cca8dda1b4b0b21f8be6a51a99023cb00597bb17adef8e8acc4083cadee9766477cb65c71b5d4decded1f713?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 56 Davel Street Reitz 9810 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.794500340476 28.424165385073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang