Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Bay 801

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 6 Des 2024 tot 31 Jan 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbergstraat, Horizon Bay Apartments Eenheid 801, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 435 R2 192 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Horizon Bay 801 is langs Kaapstad se pragtige Weskus geleë en bied weelderige verblyf in die lewendige
Bloubergstrand. Dit is vir sy ikoniese uitsig op Tafelberg bekend en is 'n luukse bestemming wat vir 'n onvergeetlike vakansie by die see sal sorg.

Dié tweeslaapkamerwoonstel het 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n klein gasstoof toegerus. Die knus sitarea het WiFi en 'n slim-TV, maar gaste moet hul eie aantekenbesonderhede vir stroomplatforms gebruik. Die sitarea lei na 'n balkon met 'n asemrowende uitsig oor die omgewing.

Die woonstel het 'n omsetter en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 2 aangewese parkeerplekke.

Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek met maklike toegang tot die bmiddestad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Blaauwbergstraat, Horizon Bay Apartments Eenheid 801, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Horizon Bay 801 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 435
R 2 435 R 2 192
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 435
R 2 435 R 2 192
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbergstraat, Horizon Bay Apartments Eenheid 801, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2547549b70c0bae9a687b58960becd439c00bae3bc44f72bb2c1b5a8b052bb66ec4f6b2a755da554ab46af293b5f5d4729ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 435 nouVanaf R2 192 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Blaauwberg Road Horizon Bay Apartments Unit 801 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.822060615327 18.477379646558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang