Ingwe Guest Lodge
- Kapasiteit: 63 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Op die hoek van Victor Tucker en Ravel-straat, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ingwe Guest Lodge is net 8 km buite Vanderbijlpark in rustige, landelike omgewing geleë, net 'n uur se ry suid van Johannesburg en O.R. Thambo Internasionale Lughawe af.
Ingwe Guest Lodge bied verblyf in 21 pragtige en suite-kamers. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer en word daagliks skoongemaak. Al die kamers is toegerus met 'n kluis, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV. Vir 'n groter familie-groep of skoolgroepe bied Ingwe Guest Lodge ook kothuise met slaapplek vir 8, met 2 badkamers en elk. Ontbyt word by al die akkommodasie-opsies ingesluit.
Gaste het toegang tot die swembad, speelgrond, die lapa met DStv en onderdakparkeerplek. Die lodge is ook geskik vir troues en heelwat ander funksies. Konferensiegeriewe is beskikbaar vir tot 300 afgevaardigdes.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Christo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Op die hoek van Victor Tucker en Ravel-straat, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
- Gaste dink Ingwe Guest Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Vanderbijlpark Gauteng
- Kapasiteit: 63 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Op die hoek van Victor Tucker en Ravel-straat, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang