Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Just Rest

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Henriette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

It is definitely the best place we stayed, suitable for winter and summer. We thoroughly enjoyed our stay, peaceful and everything is within walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Super see-huisie. Heerlik gebly, pragtige huisie, mooi uitsig, naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

N Heerlike en rustige kuier in n pragtige huis. Die huis het die regte naam - Just Rest. Geleë in n doodloop straat, genoeg see-uitsig en pragtig toegerus met alles wat jy nodig het. In die vervolg is dit die plek vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Most beautiful and relaxing. Our stay at Just Rest was amazing and relaxing. The house was beautiful and clean and had everything we required. I would recommend Just Rest to any couple needing a break away to relax and rejuvenate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Russel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

It was simply excellent, pleasant, adorable, awesome and spectacular. The stay and place itself is awesome. I will come again although the space where you park your car appears to not be too secure as you can't see your vehicle once inside the residence. This was minor as we still enjoyed our stay. The inventory was also outdated, which we brought to the attention of management.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rosline E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Peace and quiet in a lovely house. We enjoyed our stay in the lovely house. Very clean and tidy. Everything you needed. We would love to stay in Paternoster again. The sea was nice and calm. Nice art and craft shops and restaurants to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Holger B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Exceptionally delightful. Excellent. Had an absolutely lovely weekend in this tranquil and calm destination. Recommended to anyone seeking accommodation in the West Coast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Vissers-huisie wegbreek. Ons het verskriklik lekker gebly. Sal voorstel 'n wheely en extractor fan word geïnstalleer. Mold is bietjie scary.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2024

Nie na wense. Ten spyte van 'n skoon en goed toegeruste huis, bly onderhoud agterweë. Dit was ons 2de keer by JR, maar die vrieskasgedeelte (waaroor ek voorheen gekla het) is so toegevries dat jy dit nie kan gebruik nie. Die verhuurder kyk ook nie dat gloeilampies werk nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Darryl S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

A little bit of Greece. It was beautiful - and for the second time! Lovely to walk to mall, theatre, views and beach. Great bath and braai area and a very comfy bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 1767

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5051f46f02d0e91a9720b314387ce659c93df00619c818ddcdf97a09a4c179f223993e983859198cda46c290186811341f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 2 Hoge Close Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.807697047524 17.885217815638

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang