Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

JZ Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langebergrylaan 45, Elandsrand, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

JZ Stay is 'n bekoorlike kothuis geleë in die boomryke Elandsrand 'n residensiële gebied van Brits op die eienaar se perseel. Dit is 'n ideale opsie vir oornag- of sakereisigers, asook vakansiegangers wat rustige verblyf soek.

Dié oopplan-eenheid met 'n privaat ingang bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. 'n Ekstra driekwartbed is ook beskikbaar in die oopplan area. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, broodrooster, stoof, oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Komplimentêre koffie/cappuccino en beskuit met aankoms.
Verder is daar 'n hout-etenstafel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die eenheid is naby winkels, restaurante en besienswaardighede in die area.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Ligging

  • Langebergrylaan 45, Elandsrand, Brits, 0250, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langebergrylaan 45, Elandsrand, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0be16e23175208eac907dfe904f3aebe9c6e810e5249e8f9b2a5135f119450f49c320ea7e48cbb62f864d4d7c46f5e2fe21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 3) 45 Langeberg Drive Elandsrand 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.613094828564 27.813616708978

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang