Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo Rus

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Michael V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Short but very comfortable. Very cute little room with everything that you need. We loved the patio area with the tub. The place is conveniently close to the restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursela V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Klein Wegbreek Plekkie. Pragtige wegbreek eenheid vir 'n naweek. Netjies uitgelê vir die klein spasie wat net net 2 gaste kan akkommodeer en ook privaat is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Netjiese verblyf waar jy rustig kan word. Dit was goed om so bietjie weg te breek en Karoo Rus was definitief waarde vir geld. Baie mooi omgewing, steeds in die dorp, laaste straat aan die voet van die berg. Stil omgewing en jy kan regtig jou rus kry. Hot tub vat bietjie lank om warm genoeg te word, maar is dan die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Oulike container home. Oulike "container home". Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deonette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Karaktervolle heerlike koel huisie in somerhitte. Baie lekker, dankie! Ek dink net die WiFi moet opgradeer word vir mense wat wil werk, maar verder is dit 'n fantastiese huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hyla S
1 nag
4.6
Okt 2024

Skoon en netjiese verblyf. Die plek was baie mooi skoon. Die braai is binne in die huis, wat vir seker in die winter baie lekker sal wees, maar rook bly maar altyd 'n probleem. Wat my gepla het, is dat jy in jou bure se huisies vaskyk vanuit enige plek. Heeltyd in jou spasie - wou nie buite sit nie as gevolg daarvan. Die heerlike warm jacuzzi, soos op die foto's, was nie warm nie - werk met 'n donkie en dit was nie aangesteek nie - het nie geweet of ons dit kan doen en hoe lank dit sal neem om warm te word nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andre F
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

Fantasties. Baie lekker, rustig, skoon, netjies. Kinders het hulle baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christine P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Bevredigend. Behalwe dat die plekkie effens knap is vir 2 persone, was dit gerieflik genoeg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Julie M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Very pleasant stay, very satisfied. Neat, clean and comfortable. The Tiny House is a good base if you plan to spend most of the time doing activities and eating out, but probably best when used in conjunction with the main house as a group, because then there is enough room to braai and socialise comfortably in the main house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Hendrik Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipstraat 2, Montagu-Wes, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA206603826af79ee71bd60bbfeadaacef657003df851b72994a51882b935785d9800c8367388aaf274b50522ee767d6b49523?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 2 Klip Street Montagu West 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.782464705976 20.112394953725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang