Keiskama B&B
Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Apr 2024 tot 1 Des 2024.
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keiskamastraat 12, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6105, Oos-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 1 mens
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Hierdie B&B word deur die eienaar besit en bestuur en bied eersteklas-gasvryheid vir die oordeelkundige sakereisiger of vakansieganger.
Keiskama B&B is na aan Gqeberha (Port Elizabeth) se gewilde swemstrande, restaurante, winkelsentrums en vermaakareas asook die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit.
Die Boardwalk Mall (winkels, gesondheidswinkels, skoonheidssalonne, flieks, restaurante, OTMe) en die Casino is minder as 1 km van die eenheid af.
Keiskama het uitstekende geriewe insluitend 'n braai-area en swembad waar gaste kan ontspan en kuier. Jy kan jou dag begin met 'n stewige à la carte-ontbyt en ook, op versoek, smullekker aandetes. Gaste moet asb. die eienaar 24 uur voor die tyd in kennis stel indien hulle aandete wil nuttig. Aandete word in die gastekamers bedien.
Jy het 'n keuse van 5 stylvolle, individueel versierde slaapkamers met baie geriewe.
Elke kamer het 'n tuin-uitsig en privaat ingang. Al die standaard-kenmerke is daar asook gehalte linne, TV met M-Net en sekere DStv-kanale asook 'n tee- en koffieskinkbord. Veilige parkeerplek sorg vir ons gaste se gemoedsrus.
Ons sien daarna uit om jou te verwelkom by Keiskama B&B.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Keiskamastraat 12, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6105, Oos-Kaap
- Gaste dink Keiskama B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keiskamastraat 12, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6105, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang