Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Khangela Private Game Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Londiwe Z
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

It is indeed a 4 star treatment. It was amazing. The facilities were amazing. Cleanliness perfect. Also, the staff is friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Wonderlike, gemaklike verblyf in die natuur. Wat 'n wonderlike plek, die huis is gemaklik, baie goed toegerus en baie privaat in die natuur. Die swembad was heerlik. Ons het dit geniet en wens ons kon langer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Kangela is pragtig en ruim, 'n stukkie hemel op aarde. Dankie dat julle jul juweel met ons gedeel het. Ons het baie lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2023

Great bush break spot. Great, lovely facilities. Just need to tidy up the area around the pond.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kwazi N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Very nice and it's definitely worth every cent we spent. Excellent service by Zonke.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Beyond expectation. Three nights was not enough. The constant rain was unable to dampen the wonderful experience. A note of caution to others - let them know in advance should you require twin or double bed configuration. Don't forget your tick spray, binoculars and camera. The units and main house were so well-equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Trisha
Khangela Private Game Lodge
Thank you so much for your kind review. We are so glad you had a wonderful stay at Khangela and we look forward to welcoming you back soon. Regards Trisha

Eugene F
Lang verblyf
5.0
Des 2021

Stilte, privaat en uitgerus. Ons het ongelooflik lekker gekuier. Die verblyk was baie goed toegerus, luuks, skoon, goed instand gehou en lekker privaat. Zonke het ook mooi na ons ongesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hlengiwe G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Die foto op die webtuiste was akkuraat en 'n verteenwoordiging van wat ons met aankoms gesien het. Plek was akkuraat en fatsoenlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Very comfortable, very busy, loads of fun. We had an incredible time, the fact that all the rooms are separate and private is a real bonus so one can tap out if need be to rest, and then meet in the communal kitchen and pool area to hang out and socialize.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexis P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2021

Perfect Everything you could ever want.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Trisha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R22/Sodwanabaaipad, Hluhluwe, Durban, 3960, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjplgNCW0iumcw4kdtZSVyI2nZv6lmEg3PWqsuYLY2lHORUUFLe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 R22/Sodwana Bay Road Hluhluwe 3960 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.899733 32.352687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang