Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klein Paradys

  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S1052-weg, Farm Palmiet Fontein, 16,6 km vanaf Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Klein Paradys is in Parys in die Vrystaat, op die oewer van die Vaalrivier. Die oord word deur natuurskoon omring en bied maklike toegang tot besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 8 selfsorgrondawels wat slaappplek vir 2 tot 4 gaste het. Elke rondawel het óf 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die 8 rondawels het elk 'n privaat badkamer, kombuis, eetarea en stoep waar gaste lekker kan braai en om die vuurput kuier.

Die Gesinseenhede is geskik vir 8 tot 10 gaste en het 'n kombuis, leefarea, 2 badkamers en 'n stoep met braaigeriewe. Die Luukse Tente en Hout-cabins is aan die punt van die rivier geleë en het 'n privaat badkamer en 'n stoep met 'n houtvuurwarmbad.

Die oord het 'n gemeenskaplike swembad, 'n speelarea vir kinders en daar is veilige parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.6
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Madelein D
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese familie naweek! Hulle het uit hulle pad gegaan vir ons! Sien sterre.
Sep 2024
Karen B
Gesin met klein kinders
5.0
Hulle het opgradeer so plekkies lyk bietjie anders maar is baie netjies. Ons het a great naweek gehad. Dis heerlik rustig. En almal is vriendelik. 10/...
Sien meer
Sep 2024
Pietet S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike wegbreek sien gou weer. Baie lekker gebly. Sal gou weer gaan. Skoon, netjies en rustig.
Des 2023
Hannes J
5.0
Baie lekker kuierplek vir groot groep familie. Dit was baie lekker en waarde vir geld.
Mrt 2023
Christo V
Saam met vriende
4.8
Rustig en veilig. Ons het lekker gebly. Alle aktiwiteite was naby gewees. Die huisie was baie warm, geen Aircon nie, en daar is te veel trappies in el...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • S1052-weg, Farm Palmiet Fontein, 16,6 km vanaf Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Klein Paradys het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S1052-weg, Farm Palmiet Fontein, 16,6 km vanaf Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa4821e7375eb9faef2b52d7c02f32bf5c3aa9bcbb76ef3b4aca0a8078c61c6363a4c166b5679f395a0bd57eba46cedbe8fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 36 5 1 4 Road S1052 Farm Palmiet Fontein 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.823171650684 27.515964067459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang