Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleine Eden Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moffett-straat 2, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kleine Eden Guesthouse is 'n pragtige gastehuis in 'n rustige, veilige voorstad in Bloemfontein met sy eie buurtvereniging wat veiligheid en mediese hulp bied. Die gastehuis bied maklike toegang tot die N1, is minder as 3 minute se ry vanaf die Rose Park Hospitaal en is net 10 minute se ry vanaf Bloemfontein se SSG. Gaste voel onmiddellik tuis hier. Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.

Elke kamer is toegerus met lugversorging, en suite-badkamer, privaat ingang en tuintjie met 'n fonteintjie en is individueel versier. Koffie- en teemaakgeriewe, TV met DStv, handdoeke en toiletware word voorsien. Selfsorg-opsie is ook beskikbaar.

Die gastehuis se heerlike swembad en groot braaiplek is ook tot gaste se beskikking. Veilige onderdakparkeerplek agter afstandbeheerde hekke is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Monique G
Besigheidsreis
5.0
Little paradise with all the comforts of home. Kleine Eden is genuinely an oasis. Our host was friendly and welcoming, the rooms are at...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Wilhelm A
Saam met lewensmaat
5.0
Plek van vrede en rus. Silwer skoon, netjies en pragtige kamers. 'n Heerlike, rustige, skoon pragtige kamer. Dit is werklik 'n plek van vrede en rus. ...
Sien meer
Nov 2024
Hennie V
Saam met lewensmaat
5.0
Kleine Eden is werklik 'n stap bo ander. Hierdie plek is iets spesiaals. Werklik 'n paradys. Die nostalgie wat jy beleef met die dekor en atmosfeer is...
Sien meer
Nov 2024
Gail C
Saam met lewensmaat
5.0
The accommodation is excellent but what makes it even more special is the owners. This is your 2nd stay at Kleiner Eden in 10 years and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Johann M
Saam met lewensmaat
5.0
Oornagverblyf vanaf George na Kruger Wildtuin. Ons het baie lekker gebly. Alles is volledig, skoon en netjies, en die ontbyt was uitstekend.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dawie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Moffett-straat 2, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • Gaste dink Kleine Eden Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moffett-straat 2, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1f63f4ff2b1f1cb51ca86890a62a596e6b0dc5fc23ba7c78ff5c30466014066af1247e7c9e12ad9194f9f60e7e8503be430?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 2 Moffett Street Fichardt Park 9317 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.14122 26.17671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang