Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipspringer Berghuisie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Fabian O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Wonderful. Surpassed expectations we had from watching YouTube clips.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing. Ons favourite plek in SA. Dit is ongelooflik mooi, privaat en in ongerepte natuur. Kan dit hooglik vir enige iemand aanbeveel wat opsoek is na rustigheid, avontuur en rekonneksie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
Klipspringer Berghuisie
Dankie vir jou terugvoer. Was lekker om julle weer te akkommodeer.

Anelia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het heerlik gebly, pragtige huisie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Uitstekend geleë bo-op 'n berg, uiters privaat en stil. Uitstekende wegbreek van die gejaagdheid af. Geleë teen 'n berg omring deur die mooiste Fynbos en ideale staproetes in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ongelooflik met die mooiste fynbos wat blom op die oomblik. Was 'n wonderlike ervaring met genoeg tyd vir jouself en tyd in die veld om te stap. Ja, die verblyf was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gorgeous. Absolutely breathtaking, hikes and relaxation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karyn R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Beautiful fynbos, walks and mountains. And a perfect hut. Most beautiful fynbos I have ever seen. Long, wonderful walks and a perfect hut. Road to the hut not to be underestimated! Definitely need a 4x4.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Salig. Peaceful. Beautiful! Dit was so spesiaal, definitief een van my nuwe gunstelinge, indien nie die eerste gunsteling nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Awesome 4x4 track up to amazing Klipspringer! It was our 4th stay at the mountain cabin, and it was as beautiful and memorable as always!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Die mooiste natuurskoon, die beste berghuisie wat ons in 26 jaar se getroude le. Ongelooflik, amazing, beautiful.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groot Toren 4x4, Olifantsdoorn, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0054eb4b9a975e867a48c01e8141dd2c7d50deb8ed815e9c539342a57994363f8e2608a07ea93d3c7d68a7250553873ee03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 Groot Toren Olifantsdoorn 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.035621810122 19.91255724697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang