Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knights Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Knightsbridge-weg 77, Kingswood Gholflandgoed, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 150 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Knights Retreat bied heerlike selfsorgverblyf in die gesogte Kingswood Gholflandgoed in George.

Dié huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die derde slaapkamer bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Dié slaapkamer het ook 'n ruim en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n bad. Daar is ook 'n deur wat na die tuin lei. Boonop is daar 'n ekstra slaaparea met 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, ketel, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus is. Daar is ook 'n groot toonbank. In die eetarea is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet. Langs die eetarea is 'n sitarea met gratis WiFi en 'n TV.

Daar is wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief. Veilige parkeerplek is in dubbelmotorhuis beskikbaar. Die huis lei na 'n beskutte stoep met gemaklike sitplek en ingeboude braaigeriewe, wat dit ook die ideale plek maak om al fresco-etes te geniet.

Kingswood Gholflandgoed het ook 'n kampioenskapgholfbaan en die landgoed is ook naby verskeie winkels en restaurante in die omgewing geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 9 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Knightsbridge-weg 77, Kingswood Gholflandgoed, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knights Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 150
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R 3 150
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Knightsbridge-weg 77, Kingswood Gholflandgoed, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6968519188ef8acc98ca583fa26ead17691d9f9190667b29665641b8b7b154a08d597930aa6ac0b7315a9338646fa286001?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag (plek vir 9) 2 5 1 5 77 Knightsbridge Road Kingswood Golf Estate 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -33.977765687532 22.426827539287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang