Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koekeloer Selfsorg Eenhede

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Allie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly. Al wat nog kort is 'n TV.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garth H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Absolutely fabulous with two wonderful hosts. Our stay was absolutely fabulous. I cannot compliment the owner and his mother enough on their friendliness and hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jose R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rustig stil en sielswarm. Ons altwee eenhede bespreek vir ons familie en dit was so rustig en stil. Plek is baie mooi en Coert was 'n uitstekende gasheer. Die Boma in die aand is baie mooi vir 'n gesellige kuier. Al die eenhede was perfek en mooi. Geriewe is perfek. Sal die plek 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties! Fantasties, sal altyd weer by Koekeloer bly! het so moeite gedoen met ons! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coert
Koekeloer Selfsorg Eenhede
Dit was baie lekker om jou by Koekeloer te hê. Ons hoop om jou gou weer te sien.

Denise H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Unique and comfortable- just perfect! I can highly recommend such a lovely stay. The accommodation is beautiful, thoughtful, hospitable and comfortable. Our host provided everything and more, from a welcoming sherry to filter coffee. Load shedding alternatives are in place. Koekeloer is situated centrally in Nieu-Bethesda to afford a true Karoo experience. Everything is within easy strolling and exploring distance. We enjoyed the cool patio and garden late afternoon. We will definitely visit again for an extended stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coert
Koekeloer Selfsorg Eenhede
Good day Denise, thank you for the beautiful review, much appreciated. It was such a pleasure to host you at Koekeloer. Looking forward to your next stay! Kind regards, Coert

Lizelle F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Asemrowend mooi, rustig, vriendelikste mense, oase! Wat 'n lekker verrassing was Koekeloer nie gewees nie. Dit is 'n pragtige plek. Baie smaakvol versier. Ons gasheer was baie vriendelik en het uit sy pad gegaan om die twee dae wat ons daar gebly het, so gerieflik moontlik te maak. Lekker was die koue water in die yskas, die lekkertjies langs die bed. Die pragtige badkamer met stort en bad. En die afkoel in die swembad was so lekker op die warm dag met ons aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Relaxing and comfortable. Absolutely amazing! Coert went out of his way to make sure we were comfortable and had everything we needed. His attention to detail is nothing less than impressive! We wanted fresh homemade bread on a Sunday afternoon and couldn't find any anywhere. When we asked Coert if he knew where we could buy a loaf, he arranged with somebody he knew to bake a loaf for us. We were very comfortable and enjoyed a most relaxing visit. We will definitely be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coert
Koekeloer Selfsorg Eenhede
It was great to host you at Koekeloer. It is so amazing to see guests enjoy every moment and experience all the beauty our village has to offer. Looking forward to your next stay.

Willie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustige dorpie om te oornag. Boma braai iets besonders. Heerlike oornag verblyf gehad. Boma braai laat mens dink aan die Ou Kalahari waar ek gebore is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Sal volgende keer 2 aande bly. Goed ingerig en baie moeite met detail. Lekker sentraal om die dorpie per voet te verken. Heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Luuks. Uitstekende gasheer. Heerlik. Oase in die woestyn.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Coert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 110
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 110
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hudson-straat 229, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37aed60ed5b0bc4bd300023830255c3457e0e036c182fa11e4ce3791da2daa78ca7aaa10df03928209cce33d95cadaf2cdb1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 110 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 229 Hudson Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.86655054974 24.554226436246

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang