Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kruger Cottage

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gert S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlike netjiese verblyf. Ek het 2 aande vir my ouers gebook en het 'n ekstra aand gratis ontvang wat my ouers opreg waardeer het. Hulle het baie diere gesien en het die swembad baie geniet. Die verblyf was baie netjies en my ouers kon rus sonder enige bekommernisse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorelle
Kruger Cottage
Baie dankie!

Nicolene E
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Kinders is die skoon netjiese swembad baie geniet. Kruger Cottage is 'n baie oulike netjiese plek. Sal aanbeveel vir enige persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvia M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Groot kuier stoep die beste. Lekker groot en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia G
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Very relaxing, nature lover's paradise. We had a very nice, relaxed holiday. The unit is very well equipped and clean. We had a lot of visits from various animals. The bushbabies living under the veranda are adorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Such an amazing tranquil area and lovely bird and animal life. Thank you Kruger Cottage for your beautiful cottage, a home away from home. It was an amazing experience in the middle of nature. Thank you, thank you! Top-class accommodation. 5/5.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Stilte en vrede in oorvloed. Gemaklike huis met lekker kuierstoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene C
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Weekend in the bush. The house was clean and it had everything that you can need in a holiday home, I loved the pool, it was clean and warm for all seasons, the beds were very comfortable, and the kitchen had everything, I am so happy. Will definitely visit again, my family also loved the house they can't stop talking about it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nayim S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Absolutely amazing! We have just made some of the best memories and so glad we chose Kruger Cottage to stay at beautiful location and the best is waking up to animals greeting you outside your door.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorelle
Kruger Cottage
Thank you Nayim, we are so pleased you enjoyed your stay. I'm especially glad we were able to help at the last minute with the unfortunate double-booking situation and that it turned out so well. Sincerely, Lorelle

Annie R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Ons het heerlik gekuier, 'n rustige plek en goed voorsien. Alles was aanwesig, selfs 'n koffieplunger. Die swembad was mooi skoon en ons het veilig gevoel. Geen klagtes nie, ons sal weer wil kom.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthina K
1 nag
4.8
Apr 2023

Netjiese akkommodasie, goed toegeruste eenheid. Rustige omgewing met goed toegeruste eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lorelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jackalstraat 797, Marloth Park, 1300, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ5NTNiY2M5LTJlM2UtNDY0ZS1hNTdmLWZjYjg5ZGFmMzE1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 8 mense 47 5 1 5 797 Jackal Street Marloth Park 1300 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-00:00 09:00 -25.35523434871 31.757848262787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang