Kruger Gateway at 502
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelhaakstraat 502, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kruger Gateway at 502 bied gastekamers in Mhlatikop, Malelane. Die gastehuis is ongeveer 3,3 km van die Malelane-hek na die Krugerwildtuin.
Verblyf by die gastehuis word in 3 aparte gastekamers, elk met slaapplek vir 2 gaste, gebied. Hierdie kamers het elk 2 driekwartbeddens, 'n dubbelbed of 'n koninggrootte-bed en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Spesiale reëlings kan getref word indien ouers saam met kinders reis en nog slaapplek benodig.
Daar is 2 kamers wat elk 'n kombuisie met basies verhit-en-eet-geriewe soos 'n yskassie, mikrogolf, opwasarea, breekware en eetgerei het. Die Rhino-kamer is 'n selfsorg-eenheid met 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n gasstoof toegerus is. Daar is ook gratis WiFi, 'n TV met 'n Netflix en Showmax, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Elke kamer lei na 'n privaat stoep met privaat braaigeriewe vir elke kamer. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Geelhaakstraat 502, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink Kruger Gateway at 502 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Malelane Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelhaakstraat 502, Mhlatikop, Malelane, 1320, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang