Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Ballito Beachfront Breakaway

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 9 Des 2024 tot 19 Des 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jack Powell-weg, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 580 R1 422 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

La Ballito Beachfront Breakaway bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Ballito, KwaZulu-Natal, reg oorkant die Blouvlagstrand, Willard Beach. Dit is dus ideaal vir klein gesinne, paartjies of enkelreisigers.

Die woonstel op die vierde verdieping bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n wasbak, toilet en 'n stort-oor-bad.

Die leefarea het 'n oopplan-kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met stroomdienste wat gaste kan gebruik om toegang tot YouTube, Netflix en DStv Now te verkry. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Die verblyf het rugsteunkragopwekkers wat die hysbakke en die gangligte aanhou. 'n Herlaaibare lig en 'n klein gasstoof word voorsien vir gebruik tydens kragonderbrekings. 'n Selfdienswassery is in die gebou beskikbaar.

Buite is daar 'n gemeenskaplike braai-area, tuin en 'n speelarea vir kinders. Daar is ook 'n verfrissende swembad.

Die verblyf is 3 minute se ry of 10 minute se stap vanaf Ballito Village met 'n verskeidenheid restaurante, kroeë en koffiewinkels. Gast kan die Junction Mall en Lifestyle Winkelsentrums vir inkopies, vermaak en eetplekke besoek. Dit is ook langs Steps-sentrum met 'n Checkers-supermark, 'n drankwinkel, salon, Butcher Boys restaurant en 'n aflaai-en-optel-wasgoeddiens geleë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Leanne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Jack Powell-weg, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Ballito Beachfront Breakaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 580
R 1 580 R 1 422
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 580
R 1 580 R 1 422
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Jack Powell-weg, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf74ada48ab36cdfef334bfbecf69f06c84f0b12fc6b47c5b9ec9d947c046a84925431cca157c51be21c3bb511b741a7982d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 580 nouVanaf R1 422 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Jack Powell Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -29.532561775818 31.221205586154

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang