Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Casa Reyneke

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Andrea T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Perfect stop over. Our hosts were extremely accommodating and friendly. They went out of their way to make sure that we were comfortable and had everything we needed to make our stay pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert Benneton C
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Dit was gerieflik en welkomend, gevoel of ek by die huis was. Dit was baie lekker gewees. Die eienaars het uit hul pad gegaan om te sorg dat ons welkom en tuis voel. Daar is gereeld seker gemaak dat ons alle nodige geriewe gehad het. En die Ciabatta wat hulle maak, is net so lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dezray J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vriendlike mense. Behulpsaam. Awesome plek. Sal weer daar bly. Ongelooflik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Les
La Casa Reyneke
Baie dankie, waardeer opreg die gradering, kom kuier gou weer. Groete)

Stephanie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Gasvry en hartlik. Ons het my verjaarsdag gaan vier en lekker by 'n nabygeleë restaurant. Ons het die volgende dag na die Langenhovenpark se boeremark gegaan. Ek het dit baie geniet om so naby alles te wees, dat ons kon stap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ons het lekker gekuier en baie rustig daar gerus. Ons het baie lekker gebly. Die mense wat ons ontvang het, was baie vriendelik. Die mense was baie gasvry. Die plek is baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Les
La Casa Reyneke
Goeie middag Brandon Baie dankie vir jou kuier en komplimente, kom kuier gerus gou weer en 'n geseënde 2024. Groete Les en Tereza

Annelize M
1 nag
5.0
Apr 2024

Baie rustige verblyf. Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Les
La Casa Reyneke
Goeie more Annelize Baie dankie vir jou gradering en kuier, kom gerus gou weer, geseënde week Groete Les en Tereza

Petronella S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Goeie ervaring. Ons het lekker gebly, dankie vir die heerlike ciabatta!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christine D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2024

Very friendly service. Very friendly service. We enjoyed our stay. Would recommend La Casa Reyneke to anyone needing accommodation in Bloemfontein.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Les
La Casa Reyneke
Baie dankie, waarder opreg. Kom kuier gerus gou weer. Groete

Anzel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker oorgebly. Ons was baie vriendelik ontvang deur Les en Teresa, hulle is vreeslike aangename mense. Die eenheid was gemaklik, netjies en skoon. Alles was beskikbaar wat ons sou nodig hê vir oornag. Ons diere kinders was ook welkom. Die eenheid is gerieflik geleë naby aan 'n winkelsentrum.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronnie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Pleasant reception to a comfortable, clean fully equipped accommodation. Close to shopping centre for personal requirements.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Les
La Casa Reyneke
Thank you so much Ronnie. You left the unit spotless, thank you. We appreciate your grading and feedback so much, come visit us again real soon, and have a blessed 2023. Regards, Les and Tereza

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Les Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Audrey Blignaut-straat 50, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc81cbd634cc56ee79ec86231edcde498960de699d1a41bd517255d28cb917854a800bf98cf6a28f0fd743555dcb7e20c2ce5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 3 mense 11 5 1 5 50 Audrey Blignaut Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.107544 26.157692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang