La-Nuel Guest Lodge
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 10de Straat 14A, Boksburg-Noord, Boksburg, 1459, Gauteng
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
La-Nuel Guest Lodge is in Boksburg-Noord, 11 km van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe af en bied verblyf wat ideaal is vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word in verskeie, stylvolle kamertipes wat geskik is vir paartjies of enkelreisigers gebied. Elke kamer het 'n gemaklike bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Daar is 'n TV met DStv en Netflix, asook tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer.
Die gastehuis het 'n swembad, eetarea, kroeg en 'n sitarea.
Daar is verskeie geskiedkundige geboue om te verken. Dit sluit die Ou Poskantoor van 1898, die hof wat al vanaf 1890 in gebruik is, die St. Michael's en All Angels Anglikaanse Kerke wat deur Sir Herbert Baker ontwerp is, asook 'n paar goudmyne in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Emmanuel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 10de Straat 14A, Boksburg-Noord, Boksburg, 1459, Gauteng
- Gaste dink La-Nuel Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Boksburg Noord Boksburg Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 10de Straat 14A, Boksburg-Noord, Boksburg, 1459, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang