Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lawrette's Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandhoogte-weg 20, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 499 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lawrette's Place bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorp Groot-Brakrivier. Die eiendom grens aan die parkgordel en bied 'n lieflike uitsig oor die meer wat 'n tuiste skep vir 'n oorvloed voëlspesies waaronder die Knysnaloerie.

Verblyf word in 'n ruim, Deluxe-woonstel op die boonste verdieping en 'n ruim Tuinkamer op die grondverdieping aangebied. Die Deluxe-woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en is met 'n wasmasjien, 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, stoof en broodrooster toegerus. Die sitarea het 'n slaapbank waarop 2 gaste kan slaap. Die skuifdeur van die onderste Tuinkamer lei na 'n stoep met tuinmeubels. Hierdie kamer is met 'n yskas, konveksie-oond, ketel, koffie, tee, 'n broodrooster en mikrogolf toegerus. Dit is 'n tweeslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed. Elke eenheid het groot vensters om die son in te laat. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.

Buite kan gaste lekker ontspan en gebruik maak van die braaigeriewe met 'n uitsig oor die tuin en sierfonteintjie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.1

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lawrette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Sandhoogte-weg 20, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lawrette's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 499
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 499
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandhoogte-weg 20, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA911d00e2413d24afb10e699fc23dc93575b972fbb71cb0c51826c836c0760eb0ce64145ffe22d841a4e9e6b97cb7f3d2adf2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 499 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 20 Sandhoogte Road Great Brak River 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.053010539721 22.212546318769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang