Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkerkry Lodge

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elaine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekkerbly by Lekkerkry. Ons verblyf by die afgesonderde plaaslodge was ongelooflik. Die diens was bo verwagting en die natuurskoon van uitgestrekte Karoo-omgewing was asemrowend en prentjiemooi. Die kamer was ruim, skoon en het alles gehad wat ons nodig gehad het. Dit was werklik 'n onvergeetlike ervaring. Lekkerkry Lodge word beslis deur ons aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorette
Lekkerkry Lodge
Hallo Elaine Baie dankie vir die pragtige resensie Dit is vir ons baie lekker as julle dit geniet het.

Chante V
1 nag
5.0
Sep 2024

Alles en meer! Wil net weer en weer teruggaan! Alles was so spesiaal. Kamers was stylvol en het alles wat gaste nodig het. Vriendelik verwelkom en baie privaatheid gehad. Lieflike braaiarea, voetslaanroetes en uitkykpunte. Sal definitief aanbeveel vir almal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorette
Lekkerkry Lodge
Baie dankie! Ons waardeer jou uitstekende resensie.

Sarah S
1 nag
4.8
Okt 2024

Rustig en relaxing. Baie dankie vir die lekker kuier, ons het dit verskriklik geniet. Dankie vir die lekker geselsies. Die plekkie is pragtig. As mens rustigheid soek, is dit die ideale plek. Verskriklik dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Fantasties! Kon ongelukkig net een aand bly, maar heerlik rustig en pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Kom kuier gerus by Lekkerkry Lodge. Ons was openhartig ontvang. Gasvryheid uit die boonste rakke. Die fotos is presies soos die lodge is. Ongelooflik pragtig tussen die berge. Wanneer ons weer kuier sal ons vir langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorette
Lekkerkry Lodge
Baie dankie Cecilia

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dorette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf R960
R 960 R 864
per nag (plek vir 2)
Vanaf R960
R 960 R 864
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R56, Beeste Kuil Plaas 30, Deel 9, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec159ee29a20cba1e9d2057191faa64b5bb5da48b6b03977e585cea8675741849f82a1db520271f58f2e383f5245ad95ef5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R960 nouVanaf R864 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 R56 Beeste Kuil Farm 30, Portion 9 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -31.298967833132 25.356657207012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang