Licorna Beach Vakansie Woonstel 42
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 793 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Licorna Beach Vakansie Woonstel 42 is op die strandfront en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 8 gaste in Umhlanga.
Die woonstel met lugversorging is op die vierde verdieping en word met 'n hysbak bereik. Daar is 'n gedeeltelike uitsig oor die see, 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en daar 'n ekstra dubbelbed in 'n hoekie in die sitarea. Die tweede badkamer het 'n stort, bad en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, potte, panne en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, en etes kan aan die etenstafel geniet word.
Gaste kan in die sitarea voor die TV met sekere DStv-kanale ontspan en dit lei na die stoep met 'n gedeeltelike see-uitsig.
Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, braai-area en wasgoedgeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien en 'n sekuriteitswag hou 'n wakende oog.
Umhlanga bied pragtige strande vir skulpies optel, branderplankry, snorkel, skubaduik, roeiplankry en gaste kan tussen Mei en Julie die Sardienloop aanskou. Daar is ook verskeie gholfbane soos die Umhlanga Lagoon Natuurreservaat, die inheemse Hawaan-woud, die Beachwood Wortelboomreservaat, Gateway Theatre of Shopping, Umhlanga-vuurtoring, Sibaya Casino & Entertainment Kingdom en verskeie restaurante, kroeë en winkelsentrums wat gaste kan besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Enna Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 140
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Licorna Beach Vakansie Woonstel 42 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang