Licorna Beach Vakansie Woonstel 60
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach 60, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 054 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Licorna Beach Vakansie Woonstel 60 is op die strandfront en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 8 gaste in Umhlanga.
Dié duplekswoonstel is op die sesde verdieping en word via 'n hysbak bereik. Dit het 'n mooi see-uitsig, lugversorging en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea.
Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping en het 'n see-uitsig, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n toilet. Daar is 2 slaapkamers waarvan 1 'n uitsig oor die see het, 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer wat 'n bad, toilet en stort het. Daar is ook 'n stapelbed vir 2 in die leefarea op die grondverdieping en 'n gastebadkamer langs dié area. Linne en badhanddoeke voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis vorm deel van die leefarea en is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, breekware, eetgerei, potte en panne, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die kompleks bied direkte toegang tot die strand en gaste kan die gemeenskaplike swembad, braai-area en wasgoedgeriewe gebruik. Veilige parkeerplek word voorsien en daar is 'n sekuriteitswag wat 'n ogie oor die motors hou. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Let dat skottelgoed nie gewas word nie. Troeteldiere is nie welkom nie.
Umhlanga bied pragtige strande vir skulpies optel, branderplankry, snorkel, skubaduik, roeiplankry en gaste kan tussen Mei en Julie die Sardienloop aanskou. Daar is ook verskeie gholfbane soos die Umhlanga Lagoon Natuurreservaat, die inheemse Hawaan-woud, die Beachwood Wortelboomreservaat, Gateway Theatre of Shopping, Umhlanga-vuurtoring, Sibaya Casino & Entertainment Kingdom en verskeie restaurante, kroeë en winkelsentrums wat gaste kan besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Enna Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 140
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach 60, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Licorna Beach Vakansie Woonstel 60 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 82, Licorna Beach 60, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang