Lincoln Cottages Nederburg and Backsberg Cottage
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stamfordlaan 12, Lincoln Meade, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R960 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lincoln Cottages Nederburg en Backsberg Cottage bied ten volle toegeruste selfsorgverblyf in die hartjie van Lincoln Meade, Pietermaritzburg. Dit is ideaal geleë naby alle geriewe, 'n rits skole, hospitale en 10 minute se ry vanaf die middestad.
Nederburg Cottage het 'n slaapkamer, 'n oopplan-sitkamer wat as tweede slaapkamer kan ingespan kan word, en 'n aparte kombuis. Die teëls van die stort komplementeer die Afrika-tema van die kothuis se dekor. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die sitkamer. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, stofie en oondjie. Die kothuis het 'n TV met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging.
Die Backsberg-huisie het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 2 enkelbeddens, 'n enkelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, stofie en oondjie. Die unieke kenmerk van hierdie kothuis is die stoep wat 'n uitstekende uitsig oor die tuin bied, sowel as oor die gemeenskaplike braai-area en kindervermaaksentrum.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, 'n braai-area, veilige parkeerplek, WiFi en konferensiegeriewe in. Etes is op versoek beskikbaar. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Nabygeleë aktiwiteite sluit perdry, visvang, voëlkyk, wildritte, bergfietsry, swem en tennis in.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Monica Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 18
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Stamfordlaan 12, Lincoln Meade, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Lincoln Cottages Nederburg and Backsberg Cottage het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Pietermaritzburg KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stamfordlaan 12, Lincoln Meade, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang