Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Listen to the Waves

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Louis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker rustige, veilige buurt. Skoon en netjies. Was baie lekker. Naby baie restaurante en besienswaardighede. Skoon en netjies. Als wat mens nodig het. Gasheer vriendelik en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lovely, private, affordable, beautiful. Will stay there again. Lovely, private, affordable, beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Silwerskoon, netjies en gerieflike verblyf. Sal dit vir seker aanbeveel. Gerieflike verblyf binne stapafstand van die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philippa I
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Restful and peaceful. Thank you, it was just what I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Skoon en netjies. Sal enige tyd aanbeveel. Ons is baie vriendelik ontvang en het die tydjie daar baie geniet. Veilige omgewing en naby winkelsentrums ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Avril R
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

So enjoyable. Will definitely come again. Delightful, peaceful, restful. Equipped with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frits Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie lekker en stil area. Baie lekker en naby die see en klein kruidenierswinkel vir alle gewone benodigdhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Tranquil. Peaceful. Clean flat. Homey. We had such a tranquil experience! Starting with a warm welcome from the owner and a quick run down of the place, the flat itself was clean, spacious and had all the basic necessities one needs. Such a lekker surprise opening the fridge to find a refreshment and a bottle of milk (I think my first word was "!"). The light that travels through the room, including the sea breeze, was much to be desired. As explorers, we enjoyed taking a short walk to the beach and spending lots of time there, to come back and be able to braai peacefully and quite literally, 'Listen to the Waves'. 100% coming back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fantastic little place by the sea. Literally listening to the waves. Clean, friendly host, quiet and a good location to have as a base for your holiday in Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen D
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Baie netjies, rustig en het alles wat jy nodig het. Baie lekker gebly. Kan nie besluit wat eerste plek neem nie: die elektriese kombers teen die koue, DSTV Premium om Olimpiese Spele te kon geniet of die moerkoffie vir die koffie-snob!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maryke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 799
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 799
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charles Hoffe-laan 59, Melkbosstrand, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2NmVmOWYxLWY2ZGItNGZmMy1hMDJjLTIzYzllNDYzZDY0Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 59 Charles Hoffe Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.699129672284 18.442163765431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang