Litoro Safari Lodge
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Des 2024 tot 24 Des 2024.
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenfontein, R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
-
Vanaf
R1 600R1 280 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Litoro Safari Lodge is net 11 km buite Vaalwater op 'n grondpad in die Waterberg-streek en bied 'n rustige Bosveldwegbreek. Die lodge is ideaal vir gaste wat na en vanaf Botswana reis.
Verblyf is beskikbaar in 2 safaritente met slaapplek vir 4 gaste elk. Die tente het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank of 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad of stort, toilet en 'n wasbak. Die tent gebruik sonkrag en 'n gasgeiser. Daar is 'n stoep en 'n buite-kombuis wat met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Die stoep het 'n tafel en stoele en daar is 'n braai-area 'n paar meter van die tent af.
Gaste wat op soek is na 'n wegbreek wat meer van die hoofnetwerk af is, is daar 'n kampeerterrein wat geskik is vir 12 gaste.
Daar is ablusiegeriewe met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamp het privaat braaigeriewe en slegs 1 groep of gesin word toegelaat om die kampplek te bespreek. Neem asb. kennis dat daar geen elektrisiteit by die kampplek is nie.
Gaste kan gaan stap en wildkyk of in die somer in die rivierpoele afkoel.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Maureen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Groenfontein, R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Gaste dink Litoro Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenfontein, R33, Vaalwater, 0530, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang