Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Aloe Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Awesome. Dit is baie mooi, skoon, goed uitgelee en gemaklik. Dit is 'n hoë kwaliteit verblyf sonder tekorte. Sal dit enige tyd aanbeveel vir enige iemand. Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig en gemaklik om mee te kommunikeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Amazing. As ek 6 sterre kon gee, sou ek. Die plekke is so netjies en skoon. En die eienaars is vreeslik gasvry. Ons kon ook die maan en Venus deur hul teleskoop kyk, dit was 'n belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolaas B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Kan die plekkie hoog aanbeveel. Uitstekende blyplek. Aangename ontvangs deur Cynthia en ja, dit is 'n volledige netjiese plekkie. Alles wat jy wil hê. Voortreflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Skoon, netjies, rustig en veilig. Baie impressed met hierdie blyplek. Uitstekende diens en gasvryheid van gasheer en gasvrou. Sal hierdie gastehuis sonder voorbehoud aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Sal enigtyd Little Aloe Cottage aanbeveel vir enigiemand! Lekker knus! Ten volle toegerus, eienaars behulpsaam en vriendelik! Die plekkie is stil en daar is veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cedric B
1 nag
5.0
Aug 2024

Beautiful bly plek en great mense. Dis die lekkerste wat ek in my 6 dae op die pad gebly het. Absoluut die geld werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abbie H
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Vreeslik aangenaam. Baie lekker gebly en gepamper gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles S
1 nag
5.0
Jun 2024

Recommended for above average service. Above expectation, excellent hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy W
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

I will definitely book here again! Excellent service. Most enjoyable. Comfortable. Loved all the little (extras), such as toilet spray, sherry, espresso machine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deniska B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Stoeptasting kuier/visit. Warm welcome from the hosts. It's very neat and clean. The shower is amazing! The garden outside is beautiful. Everything was perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cynthia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lombardstraat 8, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00260f8435232b82d55d1bc1eb2564684865443d4529f3efb46ab1e314d5d6c2df858b52cb740f88199a2172e797c30c25f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 8 Lombard Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -32.255551212957 24.527524496295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang