Littlefield Luxury Suite
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Benjaminlaan 26, Olivedale ext 2, Randburg, 2194, Gauteng
- Vanaf R1 400 per nag, vir 5 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Littlefield Luxury Suite is in Randburg in Johannesburg geleë en bied 'n suite met slaapplek vir 5 gaste.
Daar is 1 koningingrootte-bed en 1 driekwartbed in die ruim hoofslaapkamer en daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die suite het ook 'n skakeldeur tussen die hoofslaapkamer en die sitarea. Die volledige kombuis is met 'n yskas-vrieskas, broodrooster, mikrogolfoond, ketel, ingeboude oond, stoof, potte en kookgerei toegerus. Daar is 'n Jacuzzi-bad en 'n stort. Die sitarea het leerbanke en 'n uittrek-dubbelslaapbank wat kan oopvou. Die eenheid het ook 'n wasmasjien en gratis WiFi wat aan sal bly gedurende beurtkrag. Die volle DStv-pakket is beskikbaar. Daar is lampies vir beurtkragtye in die suite asook 'n klein gasstofie en ketel wat voorsien word vir gaste wat graag tydens kragonderbrekings ontbyt of koffie wil maak.
Die eenheid het 'n aparte ingang. Daar is 'n rookarea buite en veilige, hoë mure met veilige parkeerplek in 'n afgeskorte area met geslotekringtelevisiekameras. Daar is 'n lapa met Weber-braaigeriewe en 'n pragtige swembad en pooltafel wat gaste kan gebruik. Gaste is ook welkom om in die lieflike sitarea naby die gastehuis se ingang te ontspan.
Randburg is 'n modieuse deel van Johannesburg en beskik oor 32 voorstede. Dis bekend vir die winkelsentrums, gesinsvriendelike vermaak en parkagtige areas.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
- Privaat swembad
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Shaleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Benjaminlaan 26, Olivedale ext 2, Randburg, 2194, Gauteng
- Gaste dink Littlefield Luxury Suite het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Randburg Wes-Rand Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Benjaminlaan 26, Olivedale ext 2, Randburg, 2194, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang