Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Magoebaskloof Adventure Chalets

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Antoinette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Phenomenal. The perfect place to reconnect and find yourself. Totally off the grid so you can relax and rest. You have the most amazing views with lots of adventures to take part in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mentoff K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Asemrowend. Ligging, gasvryheid en vriendelikheid, alles 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terence W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Rustig. Ons het lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juane’ T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Simply gorgeous. Amazing hiking routes and great on-site activities for the kids. Super friendly and caring staff and the most amazing view from our chalet!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilett L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Baie gesellig. Dit was 'n baie koue aand in die mis, elektriese komberse was gelukkig in die bed. Kon dalk 'n groter verwarmer in die eenheid gehad het, daar was net een teen die muur wat nie veel gehelp het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mynhardt K
Kort verblyf
4.6
Jun 2024

Beautiful nature, neat and clean, and value for money. Very pretty and scenic with a view of an amazing waterfall.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sybil S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Pragtig, heerlik, rustig. Uitsig en geruis van waterval is onvergeetlik. Beddens slaap heerlik. Baie skoon en netjies. Gasgeyser het stort bietjie van 'n uitdaging gemaak. Gaan voorbereid - geen kombuis. Braai area in kampterrein wat aangebied is vir ons was 'n wenner! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois V
Kort verblyf
4.4
Apr 2024

Lekker in die bos. Het so bietjie instandhouding nodig. Die storte moet ook meer deuglik skoongemaak word. Die verblyf was baie lekker en die omgewing is fantasties.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Magoebaskloof is verseker een van my gunsteling plekke is SA. Maak eers seker voor jy bespreek dat daar nie kampeerders gaan wees gedurende die tyd wat jy wil bespreek, wat tot in die vroeë oggendure harde musiek speel nie, dit is beslis steurend, veral as mens juis van die stadsgedruis wegvlug.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Vriendelik, sakpas en maklik bekombaar. Vriendelike gemaklike verblyf met wonderlike uitsigte en pragtige natuurskoon.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Mary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GV11 R528, Georges Valley, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0M2E1Y2I1LTUwMzYtNGFiYi1hMmI5LTIyZWY1YTdkNzk0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 GV11 R528 Georges Valley 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.976352897602 29.994823469586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang