Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makarios Accommodation & Venue

Selfsorg
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Makarios Plaas, Figtreelaan, Marlothpark, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Makarios Accommodation & Venue bied lieflike selfsorgverblyf in die hartjie van die bosveld van Marloth Park. Dit is 'n wonderlike opsie vir óf 'n paartjie óf 'n groot groep familie en vriende aangesien hierdie eiendom net 38 km vanaf die Krokodilbrug en 39 km vanaf Leopard Creek Buiteklub is.

Dié lodge bied 'n Hippo Rondawel met slaapplek vir 2, 'n Nyati-kothuis met slaapplek vir 8 en 'n Ndlovu-huis met 13 slaapplek. Elke eenheid is heeltemal privaat en beskik oor slaapkamers wat met óf koninggrootte-beddens óf enkelbeddens ingerig is. Alle eenhede het hul eie badkamers met 'n stort of 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Verder het elke eenheid sy eie leefarea met 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n gemaklike sitarea in elke eenheid asook 'n eetarea met oorgenoeg sitplek vir almal om hul maaltye saam te geniet.

Buite elke eenheid is 'n privaat patio en tuinruimte met sitplek en braaigeriewe. Hierdie plekke is ideaal vir 'n ontspanne skemerkelkie terwyl jy oor die rivier uitkyk. Die rivier is sowat 100 m van elke eenheid af en gaste kan ook ononderbroke uitsigte oor die Krugerwildtuin geniet. Alle gaste het volle toegang tot die gemeenskaplike swembad wat by die hooflodge geleë is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Zianci Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Makarios Plaas, Figtreelaan, Marlothpark, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
  • Gaste dink Makarios Accommodation & Venue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Makarios Plaas, Figtreelaan, Marlothpark, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62b48bce9373e779b784f2bc58f601dce1957b1aa980264573b724d10fecc32ae05dba81211e574203b62240261f3a261a5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Makarios Farm Figtree Avenue Marloth Park 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.387152003759 31.748578548431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang