Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Lodge 83

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Jane T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfect for a weekend. Absolutely perfect for a weekend. The house was very well stocked with everything that you could possibly need. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jun 2023

Die verblyf was baie lekker alhoewel die eenheid onderhoud benodig. Wegbreek na die bosveld en dat dit nie ver van Pretoria is, is 'n bonus. Die eenheid het onderhoud nodig. Daar werk slegs een lig in die boma-area en die wasbak is verstop met water in wat nie kan dreineer nie. Die roosters is geroes. Die TV's in kamers werk nie, dit lyk asof jy jou eie DSTV-kaart moet saamneem, maar daar word geen melding daarvan gemaak nie. Die kamers is baie netjies asook badkamers alhoewel die hoofslaapkamer se badkamerwasbak lek en die water opdam in die kas en agter die wasbak. Die tweede kamer se kopstuk is ook stukkend. Daar is meer as genoeg breekware wat baie lekker is. Die skottelgoedwasser is 'n bonus, maar daar is egter nie wasblokkies om in die masjien te gebruik nie, dit kan dalk genoem word dat jy jou eie moet saamneem. Die buitesonsambreel werk ook nie en haak nie in as hy oopgemaak word nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elizabeth D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2022

Het kuier geniet. Net jammer nie geweet dat daar is nie lugreëling in die lodge nie. Makhato 83 is baie mooi, maar effe klein vir 6 gaste alhoewel daar 6 kan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 44

Resensies 173

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 180
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 180
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Plaas Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7f68f841c782a250f7edbed2721b8e917e8ca03a3b2a6156581e33a72b09c7ad4ac4724546ea4f171ba225a8364b00e23645?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 180 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926431246885 28.39213767368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang