Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makulu Manzi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Johanita K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Thank you, would like to go back. Wonderful, tranquil place, beautiful views. Clean with everything you need. Only struggle was with the road down to the house, low-profile vehicle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madele B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Ongelooflike view, so lekker om die see heeltyd te sien, te hoor en te ruik. Was fantasties en baie lekker gerus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashraf I
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

This must be a peace of heaven, falling asleep with sounds of the waves and waking up with the sound of the waves was so relaxing, the first thing we missed after returning home. The location was perfect and close to shops if you needed anything. I'll definitely book Makulu again, oh and and the owner, Greg, will tell you where to catch, he has a knowledge about the area that money can't buy, so if you are going fishing or just relaxing, Makulu Manzi is the place to be. Till we meet again. Just amazing, beautiful, and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

A comfortable stay in a magical location. Absolutely idyllic location. Well appointed with all necessary requirements. Living area / kitchen is a bit cramped for 5 people. The contact person is always available and ready to help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sareta L
Kort verblyf
3.0
Jul 2024

Heerlik gebly by Makulu Manzi. Ons het baie lekker gebly. Daar is 'n paar dinge in die huisie wat onderhoud verg of nie werk nie, maar die uitsig het daarvoor opgemaak. Die WiFi is baie stadig of onbeskikbaar.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Faan S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Was heerlik en het baie lekker gerus. Makulu Manzi is 'n lekker vakansie huis vir 'n groot gesin van 6. Genoeg slaapplek en alles wat jy nodig het in die huis. Sal bly wees as daar 'n tuimeldroeër kan wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Baie lekker gewees! Rustig. Lekker gerus. Baie veilige, rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kotie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Fantasties. Net te kort! Daar was alles wat jy nodig het in die huis. Die huis is baie mooi en netjies. Die uitsig! Ongelooflik mooi. Dankie, ons sal moet terugkom vir 'n langer vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Fantastiese ligging! Ontspanne kuier in die natuur! Baie geleentheid om golwe te kyk, te kuier en te ontspan. Oulike plekkie, hoog aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2022

Amazing, relaxing family time. The view is amazing. Had a relaxing time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Bianca Elsie
Hester

Eiendomme 8

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breaking Waves 5, Glengariff, 5259, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41266078a8de6afb90cc6ad0961e676c47008c63a220027b6e969de7c083c51fcb8856b3191779af1e65560c8869f6cba442?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 27 5 1 5 5 Breaking Waves Glengariff 5259 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.895852248083 28.088938328044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang