Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Malibu Apartment Balito

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leonora-rylaan 77, Malibu 31, Beverly Hills Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Malibu Apartment Balito is 'n lieflike woonstel op die grondverdieping op die Beverly Hills Estate. Die welige tuine en oorvloedige voëllewe bied rustige verblyf.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, wasmasjien, tuimeldroër en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n klein etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Hierdie area strek verder na die leefarea met 'n gemaklike rusbank, stoele en 'n platskerm-TV met eksklusiewe DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na die groot stoep met gasbraaigeriewe en 'n see-uitsig.

Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar. Die woonstel het 'n dubbelmotorhuis en 1 parkeerplek. Gaste het toegang tot die klubhuis, 'n groot soutswembad, tennisbane, 'n klimraam vir kinders, 'n pooltafel en 'n gimnasium op die landgoed.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Wasmasjien
DStv
Braai

Ligging

  • Leonora-rylaan 77, Malibu 31, Beverly Hills Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dolfynkus KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leonora-rylaan 77, Malibu 31, Beverly Hills Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e6ccb05d8bc6a2643e4ab96fd18458e5562d6961d812a0aaa99194ea09e0aea654ae6928f869ab74e420eeb3841c6b1cc8c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 77 Leonora Drive 31 Malibu, Beverly Hills Estate 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.526810838768 31.216034193062

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang