Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Melton Wold Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 110 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melton Wold Plaas, Meltonwald, 7071, Noord-Kaap
  • Vanaf R450 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Melton Wold is 'n skaap- en wildplaas en bied 'n heerlike vakansie-venue weg van die gedruis van die stadslewe af. Dit is in 1935 gestig en is die oudste gasteplaas in Suid-Afrika.

Verblyf word aangebied in enkel-, dubbel- en gesinskamers, almal in die groot plaashuis. Die hoofgedeelte van die plaashuis dateer uit 1889. Meeste van die kamers het kaggels. Die kampeerterrein het 10 staanplekke op gras, elk met sy eie kragpunt, water en braai-area. Die plaas bied fynproewerdisse soos Karoolam en springbok, afkomstig van die plaas se eie vee. Ons het ook 'n stylvolle dameskroeg, The Dear and Pheasant.

Doendinge op die plaas: 'n speelterrein vir kinders, 'n tennisbaan, 'n rolbalperk, swembad, stap- en fietsroetes, wildritte, voëlkyk, fossiele om te besigtig, en besoeke aan die diamantmyn en leerlooiery. Gedurende die winter is gesin-jagtogte ook gewild.

Ons het 'n venue vir troues, verjaarsdagpartytjies en konferensies.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Etienne G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker oornag. Goed georganiseerd saam met Karoo gasvryheid.
Mrt 2024
Jeanne S
Saam met lewensmaat
4.8
Fantastiese oornag bestemming in die Karoo! 'n Heerlike belewenis om by Melton Wold tuis te gaan. Die diens en kos is uit die boonste rakke. Die kamer...
Sien meer
Okt 2024
Conrad E
Gesin met tieners
4.8
Baie lekker gerus, geëet en gekuier. Die verblyf by Melton Wold was 'n spesiale ervaring. Al die geskiedenis, gasvryheid, lekker eet en alles in 'n sp...
Sien meer
Sep 2024
Mike C
Saam met lewensmaat
4.8
We required an overnight stay in the area and I've long wanted to stay at Melton Wold. We found the place needed a bit of TLC but liked...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Annette S
4.8
Good lodgings. Cold in winter. Get an en-suite bathroom.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Melton Wold Plaas, Meltonwald, 7071, Noord-Kaap
  • Gaste dink Melton Wold Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 450
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 110 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melton Wold Plaas, Meltonwald, 7071, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61bba84b279df3fd33b35d5f68905ff16dbbc75a2dc968b08b77d9bd3dfdab1e0f315c12731bc951a0700aaea8cc243e9dab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 Melton Wold Farm Meltonwald 7071 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.457308714219 22.752951085568

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang