Meshlynn Farm House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kamberg-weg, Kamberg, 3300, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 380 per nag (plek vir 16)
Beskrywing
Meshlynn Farm House is 'n knus en ruim selfsorgvakansiehuis wat op 'n plaas in die hartjie van die Kambergvallei geleë is. Sy wye oop ruimtes, vars lug en damme vir visvang, maak dit 'n ideale opsie vir 'n groot gesinsvakansie of 'n groep vriende wat die gewoel van die stadslewe wil ontsnap.
Dié eiendom kan altesaam 8 volwassenes en 8 kinders op 'n slag akkommodeer en beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers asook 'n gastetoilet. Die ruim hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n tussenvertrek met 'n stapelbed wat slegs vir kinders is. Dié kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed sowel as 'n stapelbed wat slegs vir kinders beskikbaar is. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die tweede badkamer.
Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 3 stowe en oonde, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie huis beskik ook oor 2 eetareas en 'n groot sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV.
Die voorkant van die huis het 'n uitgestrekte onderdakstoep met sitplek buite wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie terwyl dit uitkyk oor die omliggende plaas. Braaigeriewe is ook beskikbaar en gaste kry veilige onderdakparkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Kinderstapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Bad
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Jimei Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kamberg-weg, Kamberg, 3300, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Meshlynn Farm House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sentraal Drakensberge KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kamberg-weg, Kamberg, 3300, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang