Midvaal Gastehuis
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malcolmweg 78, Pendale AH, Meyerton, 1960, Gauteng
- Vanaf R585 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Midvaal Gastehuis bied gerieflike verblyf op 'n kleinhoewe in Pendale AH, Meyerton. Verblyf word in 'n selfsorg-eenheid en 3 gastekamers aangebied.
Die Blue-kamer en Luukse Koninginkamer is elkeen geskik vir 2 gaste en die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer wat 'n stort het.
Die Standaard-kothuis en Deluxe Koninginkamer bied elk slaapplek aan 4 gaste. Die kothuis het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en die ander kamer het 'n koningingrootte-bed met 'n dubbelslaapbank. Albei badkamers het 'n stort.
Die Standaard Tweeslaapkamer-chalet is geskik vir 8 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 6 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer wat 'n stort het. Die chalet is volledig ingerig vir selfsorg en is met 'n stoof, yskas en mikrogolfoond toegerus.
Die gastekamers het elkeen sy eie kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Annatjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 45
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Malcolmweg 78, Pendale AH, Meyerton, 1960, Gauteng
- Gaste dink Midvaal Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pendale AH Meyerton Gauteng
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Malcolmweg 78, Pendale AH, Meyerton, 1960, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang