Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Migdâsh Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Ingrid P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Comfortable stay, lots of wildlife and birds, great breakfast. Lovely big room, great breakfast. Easy communication with the host. Access to Magaliespark - nice restaurant for dinner, lots of wildlife. They served breakfast earlier, as I had to leave very early. Grateful for that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grace S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Net oornag, maar heerlik geslaap. Ons het net oornag, maar die diens was baie vriendelik en professioneel. Sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mohlabi M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Wow. Beyond my expectations. I love it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Van aankoms tot vertrek is alles perfek. Daar is seker plekke en dae in jou lewe wat jy elke oomblik soos 'n kamera opneem en onthou vir die res van jou lewe, om rede dit so spesiaal is. Migdash Guesthouse bied so 'n ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Absolute bliss! All very friendly and accommodating. No request was too much trouble. What an awesome team. Will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Darren L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Amazing location, excellent staff and great service. My only recommendation would be to invest in firepits or gas heaters for the patio deck area, as it is very cold in the winter and could use a heat source. Otherwise all round amazing stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ntladile M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Absolutely lovely. Frinedly and helpful staff. Tranquility in the lodge, no noise whatsoever. Delicious breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Beatrice
Migdâsh Guesthouse
Thank you for your review. We are so happy to hear that you enjoyed your stay. Tasha & Staff

Peet E
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Fantasties, skoon en baie vriendelike diens. Baie tevrede en beïndruk met Migdâsh.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Baie vriendelike personeel met skoon kamers en goeie geriewe. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Goeie geriewe. Netjies, skoon en vriendelike diens. Die huis en omgewing is baie mooi. Kamer is luuks, skoon en netjies. Idiaal vir 'n paartjiewegbreek. Diens was ook baie goed gewees, moeite gemaak om ons versoeke te akkommodeer. Was lekker dat mens toegang tot die oord het en verniet die fasiliteite kan gebruik. Ons het regtig lekker gebly, geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Beatrice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cir-rylaan, Magalies Gholflandgoed, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXE4avCX03LytVosJWOjq8XHNsDyQvWSxhAwKJoDkhMp3CR0TKE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 Cir Dr Street Magalies Golf Estate, Skeerpoort 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.759382579158 27.782031690807

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang