Mihandzu Guesthouse
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R536, Tshabalala Trust Farmers Erfdeel 2, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Mihandzu Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf op die Sabirivier se oewer, op die hoofroete na die Krugerwildtuin in Hazyview. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die gastehuis beskik oor 15 pragtige kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Al die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Ander geriewe sluit TV's met DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, toiletware en gratis WiFi in.
Die groot, netjies tuin is ideaal vir kinders om te speel terwyl die ouers by die swembad ontspan. 'n Klein dam bied 'n rustige plek om te sit en die natuur en heuwels te bewonder. Die ontbyt word in die lapa in die tuin bedien met voëlgesang in die agtergrond. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Hazyview se aktiwiteite sluit voetslaan, riviervlotvaart en lugballonvlugte in. Die Lowveld Mall en die Shangana Cultural Village is ook naby geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Alex Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- R536, Tshabalala Trust Farmers Erfdeel 2, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink Mihandzu Guesthouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Hazyview Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R536, Tshabalala Trust Farmers Erfdeel 2, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang