Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mila's at Panorama

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gibeon C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Eerste klas in alle opsigte, baie dankie vir die gasvryheid. Baie dankie vir hierdie perfekte plek. Van my koms daar was ek op my gemak, die plek was mooi en skoon. Alles was perfek. Dit was mooi, skoon en netjies, alles op sy plek en natuurlik ook 'n baie mooi uitsig soos jy inkom by die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netjiese en goed toegeruste eenheid en definitief waarde vir geld. Die gaste eenheid was 'n groot verrassing en goed toegerus. Daar is lekker ruim spasie binne die kamer en die buitegedeelte is rustig met 'n privaat ontspanningsarea. Die gasheer het ons persoonlik verwelkom en dadelik tuis laat voel. Die gastehuis is loopafstand vanaf die hospitaal en mediese fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantastiese, netjiese plek. Vriendelike gasheer en gasvrou! Sal baie beslis weer by Mila's tuis gaan, volgende keer langer vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Mila's at Panorama
Dankie, Rene. Toe ek jou resensie gedoen het, het ek iets verkeerd gedoen en toe is dit weg voor ek 'n boodskap kon tik. As dit sommer is, moet julle kom. Laat aand buite, braai en swem. Dankie dat julle alles so perfek en skoon gelos het. Great om julle hier te hê.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anton Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf R700
R 700 R 630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R 700 R 630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eike-laan 4, Sonnendal, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA303048f21de64b7a1ecaa551667ec12cbda7ee96f7ec0c4294566eb46d8cdbe1b69ff1a9a51ff877402d601178d2b28a2033?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 4 Eike Avenue Sonnendal 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.88345442092 18.579336855382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang