Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milk Thistle

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-straat 4, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Milk Thistle is 'n helder en lugtige solderwoonstel op die eienaar se perseel in die bekoorlike vissersdorpie Paternoster. Dis stapafstand vanaf die strand so dis die ideale bestemming vir 'n romantiese wegbreek.

Die knus oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n gemaklike koningingrootte-bed met gehaltelinne en 'n spieëltafel. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Badhanddoeke word voorsien en gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die slaaparea lei na 'n kombuisie met 'n induksiestoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan op die gemaklike rusbank ontspan of by die etenstafel met sitplek vir 2 sit. Gratis WiFi is beskikbaar.

Dubbeldeure lei na 'n stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Dis die ideale plek vir gaste om 'n oggendkoffie of skemerkelkie te geniet terwyl hulle die uitsig aanskou.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Willana S
Saam met vriende
5.0
Modern, skoon en rustig! Ja, dit het gevoel soos 'n huisplek waar mens net kan ontspan.
Sep 2024
Estelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, goed toegerus en ontspannend. Dit was 'n wonderlike ervaring. Die verblyf was skoon, fantasties uitgerus en ons sal beslis probeer terugkee...
Sien meer
Aug 2024
Koos H
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het dit baie geniet. Pragtige Loft, keurig gemeubileer absoluut netjies. Ons beveel die eenheid aan. Baie gasvry ontvang.
Jul 2023
Sandra G
Saam met vriende
5.0
Heerlike, rustige naweek. Die woonstel was 'n heerlike verrassing want dit was baie netjies en die uitsig was asemrowend. Dit was rêrig die moeite wer...
Sien meer
Jun 2023
Cindy B
Saam met lewensmaat
5.0
Cozy and just what we needed. Thank you, Collin and Joan. Will recommend to friends and family. We enjoyed our stay at Milk Thistle. Co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Colin Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Flamingo-straat 4, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Milk Thistle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-straat 4, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f169b912a214aee4355f4f7ce6c216824e5197df2f8154e0db08dbaef5a1eb5694ef587581dc1451e04e4bceb6ec7ddc436?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 4 Flamingo Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.808981848515 17.897171744705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang