Millpond House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cilliers-straat 8, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Millpond House is in die bekoorlike Clarens-vallei in die Oos-Vrystaat geleë en word deur skilderagtige sandsteenberge omring. Dit is ideaal vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek soek.
Die verblyf beskik oor 2 slaapkamers en 1 kothuis, elk met slaapplek vir 2 gaste, 'n privaat badkamer en kombuisie. Ander geriewe sluit verwarmers, elektriese komberse, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in. Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Die huis het 'n versorgde tuin met rose en groot bome. Dit is naby Golden Gate Highland Nasionale Park en die Basotho Cultural Village geleë. Die area bied talle staproetes, kunsgalerye, restaurante en kroeë. 'n Nabygeleë spa bied ontspannende masserings, pedikure, manikure en gesigbehandelings.
Aktiwiteite in die omgewing sluit riviervlotvaart, vierwielmotorfietsry, abseil, vlieghengel, tennis, 'n 18 putjie-gholfbaan met 'n restaurant en kroeg, en perdry in die dorp in. Gaste kan ook warmlugballonritte oor die Malutiberge rondom Clarens geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Retha Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Cilliers-straat 8, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Millpond House het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cilliers-straat 8, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang